Matori Lodge en Francolin Place is op die Koro Creek Bosveld Golfbaan. Sit terug en ontspan in lugversorgde gemak. Geniet ‘n skemerkelkie op die dek, braai in die lapa of koel af in die swembad of jacuzzi. Binne ‘n privaat wildreservaat en met uitsig oor die golfbaan is bosveld gasvryheid gewaarborg en verseker dat dit ‘n eg Suid Afrikaanse stukkie uit die Hemel is !! Slegs 2 uur se ry vanaf Oliver Tambo lughawe in Johannesburg.

 

 

Tarief

Vanaf R500 (Deel)

Vanaf R600 (Nie deel)

Tariewe is per persoon per nag

Ligte ontbyt is ingesluit.