Matori Lodge en Francolin Place is op die Koro Creek Bosveld Golfbaan. Sit terug en ontspan in lugversorgde gemak. Geniet ‘n skemerkelkie op die dek, braai in die lapa of koel af in die swembad of jacuzzi. Binne ‘n privaat wildreservaat en met uitsig oor die golfbaan is bosveld gasvryheid gewaarborg en verseker dat dit ‘n eg Suid Afrikaanse stukkie uit die Hemel is !! Slegs 2 uur se ry vanaf Oliver Tambo lughawe in Johannesburg. Spa "pamper" beskikbaar op aanvraag.

(view Spa Packages & Prices)

Tariewe - Matori Lodge/ Francolin Place

Vanaf R500 (Deel)

Vanaf R600 (Enkel)

Tariewe is per persoon per nag

Ligte ontbyt is ingesluit.

 

 

 

Tidimalo en House On The Rock binne die Mabula Wildreservaat buite Bela Bela. Die lugversorgde lodges beskik oor privaat slaapkamers/ badkamers, sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. 'n Platskerm "smart" TV en gratis wi-fi. Die lodge spog met 'n pragtige sondek. Gaste is welkom om privaat te ontspan op hul stoepie of in die gesamentlike ontspannings vertrek, pragtige uitsig beskikbaar. Laataand is die kuier om die vuur 'n absolute moet. Spa "pamper" beskikbaar op aanvraag.

Tariewe - Tidimalo / House On The Rock

Chalet vanaf R1250

Woonstel vanaf R1500

Huis vanaf  R2500

Per eenheid / selfsorg

 

 

 

Ndzalama Game Reserve offer huisvesting oppad na die Kruger Nationale Park in die Gravelotte area van  Limpopo Provinsie. Ons mooi lodge word gevind bo-op 'n merkwaardige rotsformasie, vanwaar die uitsig is vir vriend en vyand. Altyd waaksaam, beskerming teen stresvrye, skoon, onbesoedelde omgewing. Hier is waar gaste se ware "Afrika Bos" ervaring begin.

Tariewe - Ndzalama

Vanaf R650 (Deel)

Vanaf R750 (Enkel)

Tariewe is per persoon per nag

Selfsorg