Thaba Kwena Krokodilplaas

Thaba Kwena Krokodilplaas is die grootste kommersiele krokodilplaas in die suidelike halfrond. Ongeveer 22,000 krokodille van alle groottes is hier te sien, krokodil produkte word ook uitgevoer. Voedingstye is ‘n ervaring ongeken. Thaba Kwena is die grootste krokodilplaas met toegang vir die publiek en ongeveer 250+ van die krokodille maak gebruik van die son…Besoek gerus die geskenkwinkeltjie, baie te kies en te keur, koop vakuum verpakte krokodil vleis